Die skrywer Andre le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings - slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So ongelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so?