In hierdie bundel loop die skrywer op sy kinderspore terug na die dorre Kalahari soos dit in die 1930's daaruit gesien het en word verskeie gebeure en emosies weer opgeroep: 'n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly 'n verharde pa ontbering en uiteindelik: liefde.