Home/General Books/Kaapstad karma-polisie - ontmoet die bokke - Louis de Villiers
Save 10%
Description
Was daai 'n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net na jy die sand uit jou oe gevee het? Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry?