Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniel se gewilde rubriek in SARIE â na meer as 10 jaar steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!).
Published Date:
10/09/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
168 mm x 245 mm x 15 mm