Magriet Aggenbach werk as 'n arm kelnerin in haar tannie se restaurant. Sy raak bevriend met drie ryk jongmense. Gaan veral Jean-Michael die toets deurstaan om te bewys dat geld en status nie alles is nie?
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/03/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk