Die Christelike geloof' se John Eldredge 'is nie 'n uitnodiging om iemand met hoe sedelike waardes te word nie - dit is ten diepste 'n uitnodiging om te begeer.' CS Lewis het hiermee saamgestem en gese: 'Ons probleem is nie dat ons te veel begeer niemaar te min. Ons aptyt is nie te groot nie; dis te klein.'