Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.