Home/General Books/Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika vir Middelbare Skole - Potgieter, D. J.
Save 19%
Description
Kondisie: Goed. Derde hersiende uitgawe, eerste druk. Geen stofomslag. Buiteblad is verweer. Agterste skarnier is geskeur. Notas in potlood op die skutblad. Bladsye het vergeel.