Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Lord Goth hou 'n musiekfees by die Grommengrys-herehuis en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa 'n deftige dame as vrou te kry.