Bekommer jy jou oor hoekom jou baba huil? Kry jy nie genoeg slaap nie? Geen tyd vir jouself nie? Jou nuwe baba wys vir jou dat die oplossing vir al hierdie probleme en baie ander gelee is in jou begrip van jou baba se liggaamstaal en seine.
Dimensions:
183 mm x 235 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
03/01/2011
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd