In Jou laaste selfhelp boek word al die kwessies en nog aangespreek. Die leser se transformasie word as 'n projek aangepak wat bestuur moet word. Dan word jy uiteindelik perfek geposisioneer om die reis na die ontdekking van die outentieke jy aan te pak. Die boek sal jou met nuwe oe na die lewe laat kyk.