Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou die sangeres Amor Vittone was 'n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie Posh en Becks bekend gestaan en was geseend met sukses roem ophemeling deur die publiek en 'n oenskynlik gelukkige huwelik.
Published Date:
01/10/2013
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 229 mm x 15 mm