Marguerite van Male is veertien en ’n half. Sy is die enigste erfgenaam van die hertogdom Vlaandere. Sy droom van ’n wit ridder wat haar na ’n kasteel in die wolke sal voer. Maar die ridders wat sy ontmoet is almal sukkelaars wat nie bestand is teen haar sterk karakter en haar opvlieende aard nie.
Published Date:
01/05/2011
Author:
Jean-Claude van Rijckeghem
Publisher:
Protea Boekhuis
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
140 mm x 215 mm x 15 mm