Die ontdekking van goud, waaraan Johannesburg sy ontstaan te denke het, het in n gebied as die Witwatersrand in die suide van die Zuid Afrikaansche republiek van President Paul Kruger en sy klein boeregemeenskap plaasgevind.
Publisher:
Chris van Rensburg Publikasies