Johanna van Cas Wepener is ân roman oor die dood van ân vrou Johanna en haar impak op die mense rondom haar se lewens. Johanna is lesbies in ân tyd waar dit in die George waar sy grootword en meeste van haar lewe woon nie sosiaal aanvaarbaar is nie.