'n Opwindende jeugverhaal vir meisies! As jy hou van toordery en towerspreuke is hierdie die boek vir jou! Zanelda Sellerman (Zantie) is die oudste dogter van 'n gesin van 7. Sy is die skool se atletiekster maar wiskunde en wetenskap pootjie haar gereeld. Sy sien uit na haar Graad 9-jaar.