Te veel mense word deur die christelike godsdiens teleurgestel en kom dan nie by Jesus Christus uit nie. Kom ontmoet die ware Jesus! Leer Hom in hierdie boek ken as die beginpunt van jou geluk selfvertroue en innerlike vrede.
Publisher:
CARPE DIEM C/O VOELGOEDBOEKE