Die 'Emerging Church' is die gonswoord in die teologiese wereld vandag. Die kerk moet â volgens die voorstanders van hierdie rigting â die evangeliese boodskap van die Bybel so aanpas dat dit in die behoeftes van die postmoderne mens voorsien.
Published Date:
15/10/2011
Author:
Johan Janse van Rensburg
Publisher:
Christian Media Publishing
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm