Jeremy Vearey is trots daarop dat hy âJeremy vannie Elsiesâ is ân Vearey van Tiervlei. Hier het hy grootgeword en het hy as tiener in geheime politieke leeskringe die Kommunistiese Manifesto in Afrikaans bemeester. Hier het hy deel geword van MK.