Jeff en George is beste maatjies. Hulle is mal oor rugby en om dinge uit te vind. Op 'n reendag in die Kaap sit hulle koppe bymekaar om 'n slim plan met die weer te maak. Agterna pronk hulle van blydskap. Vir die bedrywige seuntjie en springbokkie is niks onmoontlik nie.