Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die agste titel in die Jasper-reeks. Jasper en Mossie kry die opwindende geleentheid om saam met ân jaggeselskap Bosveld toe te gaan. Hulle slaap in tente maak koffie oor ân vuur en hou snags wag sodat wilde diere nie die kampterrein binnekom nie.