Jasper en Ferdinand onderneem onverwags ân verbluffende indrukwekkende reis na die buitenste ruim. Hulle maak kennis met vlieende pierings en ruimtemanne en verken die planeet Mars. Maar is die ruimtemanne hulle goedgesind en sal hulle die ruimtemiere kan uitoorle? En die belangrikste van als: Kan hulle lewe op aarde van uitwissing red?