Home/General Books/Jasper op hoerskool : Boek 1 - C.F. Beyers-Boshoff
Description
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf want dit is 'n boek om te lees en te herlees.