'n Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners met volkleur-illustrasies en 'n positiewe boodskap oor boeke wat selfs die traagste leser sal aanspoor om homself tussen die bladsye van 'n boek te begewe!
Published Date:
01/05/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm