In intieme biografie deel Janie met die leser grepe uit haar komplekse huwelik haar man se dwelmverslawing haar stryd met kanker en finansiele probleme. Die B-klas kind wat geglo het dat sy alles sou moes uithaal om eerste te kom sou as ân jong vrou weer alles sou moes uithaal om te oorleef.