Die derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur manlike identiteit tuis/ontuis wees in SA dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid.
Published Date:
19/04/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm