In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier The Lollipop lounge in Randburg Mitchells Plain Belgie Nederland Londen Los Angeles Hollywood en Moskou.