Oom Fanie se plaas het te klein geword vir al sy seuns en vir Martiens en Piet die twee oudstes was dit tyd om uit te spring en hulle eie potjie te gaan krap. Nou moet hulle hul eie plaas van die grond af opbou paaie en kampe aanle opstalle bou en heelwat uitdagings trotseer.