Inspirerende vroue aan die werk fokus op 52 Suid-Afrikaanse vroue - hul lewens die uitdagings wat hulle in die sake- en alledaagse lewe moes trotseer en hoe hulle vandag n verskil maak in ons land.
Author:
Erasmus-Kritzinger, Lisel
Publisher:
LAPA Uitgewers