Tinka word bewus van woorde en taal boeke en lees. Sy teken haarself af op 'n vel koerantpapier. Nou het sy 'n maat en sy noem haar Ink. Met haar lyf vol woorde is Ink die perfekte maat vir Tinka. Sy neem Ink na haar kamer om haar beste boeke vir haar te wys want 'n boek is soos 'n maat met die beste stories om te vertel.