Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke soos “Ek herhaal jou” “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek” steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.
Published Date:
20/09/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm