Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter se vermoe om die woord se wisselende buie in gesprek met ander woorde raak te sien en te benut is nog nooit so suksesvol aangewend nie. Met 'n liriese aard toeganklikheid en innige menslikheid is Indeks 'n hoogtepunt in Hambidge se oeuvre.
Published Date:
22/08/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm