Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat - op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur Nerine Cloete sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine 'n lid van die opposisie op die punt om 'n wapenskandaal oop te vlek.