In die withaak se skadu is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se gewilde oom Schalk Lourens-stories. Die 33 stories met oorspronklike illustrasies sluit al Bosman se gewildste vertellings uit Mafeking Road soos Willem Prinsloo se perskebrandewyn en Die musiekmaker in.