Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ân oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ân bewys van die vernuwende aard van haar werk.
Published Date:
12/01/2018
Author:
Marlene van Niekerk
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
160 mm x 250 mm x 15 mm