In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word 'n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoe delikate woordkuns. Dit is verstegnies vaardige deernisvolle gedigte waarin die bome van Suid-Afrika beelde word vir menswees en psigiese ervarings.