Hoe dikwels wens ons nie dat God vir ons 'n engel sal stuur om ons te help met wat dit ook al is wat ons lewe moeilik maak? Stuur tog 'n engel om my te help! Dit is die onuitgesproke dikwels onbewuste kreet uit baie ontstemde harte van mense kinders hier op aarde.