Veertig gedigte van 'n nuwe stem in die poesie. Die wye verskeidenheid onderwerpe dek sake waarin die gewone mens belangstel erotiek dood die natuur religie - wat dit 'n besonder toeganklike bundel maak.
Published Date:
01/01/2005
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm