Elke gedig is 'n uiting van die sibille. Die woorde deur Sowjet-digter Marina Tswetajewa eggo in Juanita Louw se bundel In die grot van die sibille waar digkuns gelykgestel word aan die magiese woord wat deur die mitologiese profetes in haar grot gespreek is. Hier belig evokatiewe verse met droomagtige eksotiese beelde die menslike kondisie.
Published Date:
25/07/2016
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm