Elmien droom daarvan om eendag na skool 'n dokter te word. Dit is die rede waarom sy 'n gehawende ou dokterstas onder haar bed bere en in haar vrye tyd in die videowinkel werk. Maar waar sy vandaan kom is dit 'n groot droom. Te groot.
Published Date:
23/04/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm