Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ân duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ân boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ân boom en hul rol in boom-identifikasie.