Kobus Galloway se Idees vol vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 150 000 aanhangers op Facebook teenoor 75 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreel-woordspelings is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.
Published Date:
01/09/2014
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 180 mm x 15 mm