Hykie Berg is ân bekende akteur en uitgesproke Christen. Hy is ook ân verslaafde wat elke dag kies om ân pad van herstel te stap. Die verhaal nooi jou uit om nuut te kyk na wie God werklik is en te onthou dat sy onvoorwaardelike liefde ook vir jou bedoel is.