Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen Nieu-Seeland en Ryk se kinderjare aan die Oosrand. Die roman is 'n kragtoer - dit is 'n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif maar ook 'n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik se - hier is ek. En dis wie ek geword het ...