Home/General Books/Die houtbeen van St Sergius - Chris N. van der Merwe
Save 21%
Description
Chris van der Merwe vertel in hierdie boek die verhaal van sy eie omgang met die letterkunde - 'n persoonlike verhaal maar ook 'n stimulus vir lesers en navorsers wat belangstel in verbande tussen letterkunde en lewe.