Hoop aan Siekes is ân pragtige geskenk aan alle siekes. Dit is ân lekkerleesverhaal en poog om hoop aan siekes te bring. Hoop met doelgerigte resultate uit kenners se oogpunte. Ons leer vir Lisa ken in haar strewe tot ân nuwe begin by die see wat ontwrig word deur nóg ân siekte.