Home/General Books/'n Hond sal dit beslis nie wees nie - Martin Baltscheit
Description
Mamma se vriendin het onlangs gevra: Nou wat sal dit wees? Mamma het geantwoord: Gesond! En Pappa het gese: 'n Hond sal dit beslis nie wees nie! Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie 'n hond nie? Daar is mos al 'n kind! Maar ons kort 'n hond.