Ontdek die menslike liggaam met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite volkleurfoto's en hope aktiwiteite en speletjies waarmee jy die wonderwereld van die menslike liggaam kan verken sal hierdie boek jong feitevrate se tone laat omkrul van lekkerkry!