Hoeveel kos kan 'n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika - en ontmoet die Klein Vyf wat net so indrukwekkend en interessant is!