Vrikkie Visser is ân fiktiewe karakter wat die mense se harte gesteel het met sy briewe aan sy âAntieâ. Hy vertel van sy wedervaringe met sy oom Vissie sy vriend Bra Pietie en sy antie Velti en praat oor alles van dieet tot rugby en landsake. Vrikkie wat nie kan spel nie se briewe is vol humor. Dis storievertel op sy beste.